●●● GRATIS KOERIER AFLEWERING OP BESTELLINGS BO R450 ●●●

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781432309800

Nie-fiksie / Non-fiction: Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare

Nie-fiksie / Non-fiction  -  Ouerskap & Kindersorg / Parenting & Childcare
R 250
As 'n opvolgboek vir haar oorspronklike album, Ons Ongeloofl ike Reis Saam, het Cathy Heaton 'n nuwe swangerskap- en geboortejoernaal geskep wat die baba se ouers in staat stel om alle mylpale aan te teken. Die kind sal dié album kan verstaan en geniet wanneer hy/sy ouer is. Dit is 'n kosbare aandenking van die moeder en kind se reis vanaf voorgeboorte (reeds vanaf die vyfde week van swangerskap) tot die kind vyf jaar oud word.

Die aanloklike formaat word deurvleg met verruklike babafoto's en toepaslike aanhalings en verse wat dit maklik maak om mylpale, spesiale geleenthede, gedagtes en algemene agtergrond aan te teken. Daar is oorgenoeg ruimte om verskeie foto's of ander aandekings of herinnerings in te plak.
Publikasiedatum: 2018-09-01

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.