●●● AFSLAG SLEGS OP AANLYNBESTELLINGS ●●●

Klik om te vergroot
Klik om te vergroot
9781485900689

Kinders: Prenteboeke

Kinders  -  Prenteboeke
R 220
My Boek van Gevoelens is 'n gevoelvolle verhaal van Simone se emosies: vrees, woede, jaloesie, blydskap, skaamheid, trots en hartseer. Hierdie boek neem kinders op 'n ontdekkingstog en leer hulle hoe om elkeen van dié gevoelens te hanteer soos hulle dit ervaar. Betowerende illustrasies met bykomende raad en voorstelle maak dit 'n besondere leeservaring.
Publikasiedatum: 2020-07-05

© All Rights Reserved 2018
A Product of CEIT Development
Koop Afrikaanse en Engelse boeke aanlyn en spaar tot 20% op Nuwe Vrystellings, Topverkopers en Engelse algemene publikasies. Graffiti vir nuwe boeke, topverkopers, opvoedkundige boeke, Christelike boeke en winskopies. Kry ook jou Moleskine Joernaal hier teen 20% afslag.Buy Afrikaans and English books online and save up to 20% on Afrikaans New Releases and Bestsellers, as well as on English general publications. Graffiti for new releases, bestsellers, Christian books, educational books and bargains. Stockist of Moleskine Journals.